1 Samuel 16:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Isai het weer sewe van sy seuns voor Samuel laat verbygaan. En Samuel sê vir Isai: Die HERE het hierdie nie uitverkies nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Sewe van Isai se seuns is so aan Samuel voorgestel, maar Samuel sê vir Isai: “Die Here het nie een van hulle gekies nie.” |
| Afrikaans 1933/1953 | So het Isai dan sy sewe seuns voor Samuel laat verbygaan, maar Samuel het aan Isai gesê: Die HERE het hulle nie uitgekies nie. |
| Afrikaans 1983 | Nadat Isai sewe van sy seuns voor Samuel laat verbygaan het, sê Samuel vir Isai: “Die Here het nie een van hulle gekies nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So het Isai dan sy sewe seuns voor Samuel laat verbygaan, maar Samuel het vir Isai gesê: “Die Here het hulle nie gekies nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Isai het sy sewe seuns by Samuel laat verbyloop, maar Samuel het vir Isai gesê: “Die Here het nie een van hulle gekies nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So het Isai sewe van sy seuns aan Samuel voorgestel. Maar Samuel sê vir hom: “Die Here het nie een van hulle gekies nie. |