1 Samuel 15:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het Agag, die koning van die Amalekiete, lewendig geneem en die hele volk met die skerpte van die swaard met die banvloek getref. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hy het Agag, die koning van Amalek, gevange geneem, maar al die ander mense en diere totaal uitgewis. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Agag, die koning van Amalek, het hy lewendig gevang, maar die hele volk deur die skerpte van die swaard met die banvloek getref. |
| Afrikaans 1983 | Hy het koning Agag van Amalek lewend gevang, maar die hele volk om die lewe gebring. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het Agag, die koning van die Amalekiete, lewend gevange geneem, maar die hele volk het hy deur die swaard met die banvloek getref. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het Agag, die koning van die Amalekiete, lewendig gevang maar hy het al die ander Amalekiete doodgemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het Agag, die koning van die Amalekiete, lewendig laat vang, maar al die ander mense laat doodmaak. |