1 Samuel 15:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Saul het die Amalekiete van Hawila af verslaan totdat jy by Sur kom, wat teenoor Egipte lê. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saul het daarna die Amalekiete verslaan van Gawila af tot by Sur, oos van Egipte. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Saul het die Amalekiete verslaan van Haw¡la af in die rigting van Sur wat oos van Egipte lê. |
| Afrikaans 1983 | Saul het daarna die Amalekiete verslaan van Gawila af tot waar 'n mens kom by Sur teenoor Egipte. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saul het die Amalekiete verslaan van Gawila af tot by Sur, wat langs Egipte lê. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en Saul het die Amalekiete aangeval. Hy het hulle oorwin, van die land Gawila tot by Sur, oos van Egipte. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saul het die Amalekiete aangeval en hulle van Gawila af gejaag tot by Sur, naby Egipte. |