1 Samuel 15:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Saul het in 'n stad van Amalek gekom en in die dal gaan lê.
Afrikaans (NLV) 2011 Saul gaan toe na die stad van Amalek en stel ’n hinderlaag by die spruit.
Afrikaans 1933/1953 En toe Saul by die stad van Amalek aankom en in die dal 'n hinderlaag opstel,
Afrikaans 1983 Saul het by die woonplek van die Amalekiete aangekom en sy manskappe laat stelling inneem by 'n spruit.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Saul by die stad van die Amalekiete aankom, het hy 'n hinderlaag in die dal opgestel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Saul het gekom tot by die stad van die Amalekiete. Hy en die manne het in die vallei weggekruip en hulle het vir die Amalekiete gewag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Saul by die dorp van die Amalekiete kom, het hy hulle met sy manne in die spruit voorgelê.