1 Samuel 15:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Saul het die manskappe bymekaar laat kom en hulle in Telaim getel, twee honderd duisend voetgangers en tien duisend man van Juda.
Afrikaans (NLV) 2011 Saul het toe sy soldate by Telaim bymekaargeroep. Daar was 200 000 manskappe behalwe die 10 000 uit Juda.
Afrikaans 1933/1953 Daarop het Saul die manskappe opgeroep en hulle gemonster in Tel im: twee honderd duisend voetgangers en tien duisend man van Juda.
Afrikaans 1983 Saul het die manskappe opgeroep. Hy het hulle by Telaim getel: twee honderd afdelings voetsoldate en tien afdelings uit Juda.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarop het Saul die manskappe opgeroep en hulle gemonster in Telaïm – tweehonderdduisend voetsoldate en tienduisend man uit Juda.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Saul het toe die manne laat roep en hy het hulle laat bymekaarkom in Telaim. Daar was 200 000 manne van Israel en 10 000 manne van Juda.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Saul het vir die mense laat weet hy wil teen die Amalekiete gaan veg. Hulle het by Telaim bymekaargekom, en toe hy die manne tel, was daar 200 afdelings uit Israel en tien afdelings uit Juda.