1 Samuel 15:34 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Samuel na Rama gegaan; en Saul het opgegaan na sy huis na Gíbea van Saul. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het Samuel na sy huis in Rama gegaan en Saul na sy huis in Gibea. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna gaan Samuel na Rama, en Saul het opgegaan na sy huis, na G¡bea van Saul. |
| Afrikaans 1983 | Samuel het na Rama toe gegaan, terwyl Saul na sy huis toe in Gibea gegaan het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Samuel het na Rama gegaan, terwyl Saul opgegaan het na sy huis in Gibea van Saul. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Samuel het daarna na die stad Rama gegaan, en Saul het na sy huis gegaan in die stad Gibea-van-Saul. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Samuel het Rama toe gegaan en Saul het teruggegaan na sy huis in Gibea, die dorp waar hy gebore is. |