1 Samuel 15:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe draai Samuel weer agter Saul aan; en Saul het die HERE aanbid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uiteindelik het Samuel ingestem en saam met hom gegaan. Saul het toe die Here aanbid. |
| Afrikaans 1933/1953 | Samuel het toe teruggegaan agter Saul aan, en Saul het die HERE aanbid. |
| Afrikaans 1983 | Samuel het met Saul saamgegaan, en Saul het die Here aanbid. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Samuel het toe teruggegaan, agter Saul aan, en Saul het voor die Here in aanbidding gebuig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Samuel het toe saam met Saul teruggegaan, en Saul het tot die Here gebid. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Samuel het saam met Saul gegaan en Saul het voor die Here gaan kniel. |