1 Samuel 15:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Vergeef tog nou tog my sonde en keer terug saam met my, dat ek die HERE kan aanbid.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar nou vra ek om vergifnis en dat u saam met my sal gaan om die Here te aanbid.”
Afrikaans 1933/1953 Vergeef dan nou tog my sonde en kom met my saam terug, dat ek die HERE kan aanbid.
Afrikaans 1983 “Vergewe tog nou my sonde en kom saam met my sodat ek tot die Here kan bid.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vergewe nou asseblief my sonde en gaan saam met my terug, sodat ek voor die Here in aanbidding kan buig.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar nou vra ek: Jy moet asseblief my sonde vergewe en saam met my teruggaan, sodat ek tot die Here kan bid.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vergewe asseblief wat ek verkeerd gedoen het en kom kniel saam met my voor die Here.”