1 Samuel 15:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarom het jy dan nie na die stem van die HERE geluister nie, maar op die buit gevlieg en gedoen wat verkeerd was in die oë van die HERE? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hoekom het jy nie na die Here geluister nie? Hoekom het jy jou aan die buit vergryp en presies dit gedoen wat die Here gesê het jy nie moes doen nie?” |
| Afrikaans 1933/1953 | Waarom het jy dan nie na die stem van die HERE geluister nie en op die buit afgestorm en gedoen wat verkeerd is in die oë van die HERE? |
| Afrikaans 1983 | Waarom het jy nie na die bevel van die Here geluister nie? En waarom het jy jou aan die buit vergryp en hierdie ding gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Waarom het jy dan nie na die stem van die Here geluister nie, maar op die buit afgestorm en gedoen wat verkeerd is in die oë van die Here? ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hoekom het jy nie gedoen wat die Here vir jou gesê het nie? En hoekom het jy so vinnig hulle goed gaan vat en iets gaan doen waarvan die Here nie hou nie?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoekom het jy nie na die Here geluister nie? Hoekom het jy van die goed gegryp wat julle by die Amalekiete gevat het? Jy het ’n lelike ding gedoen. Die Here hou niks daarvan nie.” |