1 Samuel 15:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Samuel: Wat beteken dan hierdie geblêr van die skape in my ore en die gelag van die beeste wat ek hoor?
Afrikaans (NLV) 2011 “Hoekom hoor ek dan die geblêr van skape en die gebulk van beeste?” vra Samuel.
Afrikaans 1933/1953 Daarop vra Samuel: Maar wat vir 'n geblêr van kleinvee is dit in my ore en 'n gebulk van beeste wat ek hoor?
Afrikaans 1983 Samuel vra toe: “Wat vir 'n geblêr van kleinvee is daar dan in my ore? En wat van die gebulk van beeste wat ek hoor?”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Samuel vra toe: “Wat is dan die geblêr van kleinvee in my ore en die gebulk van beeste wat ek hoor?”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sê Samuel: “Maar hoekom hoor ek skape en bokke blêr en beeste bulk?”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Maar hoekom hoor ek dan skape blêr en beeste bulk?” vra Samuel.