1 Samuel 15:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe Samuel by Saul kom, sê Saul vir hom: Geseënd is jy deur die HERE! Ek het die bevel van die HERE uitgevoer.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Samuel hom uiteindelik kry, het Saul hom vriendelik gegroet en gesê: “Mag die Here u seën! Ek het die Here se opdrag uitgevoer!”
Afrikaans 1933/1953 Toe Samuel by Saul kom, sê Saul vir hom: Mag u geseënd wees deur die HERE: ek het die woord van die HERE uitgevoer.
Afrikaans 1983 Samuel het toe by Saul gekom, en Saul het vir hom gesê: “Mag die Here u seën! Ek het die opdrag van die Here uitgevoer.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe Samuel by Saul kom, sê Saul vir hom: “Mag u geseënd wees deur die Here! Ek het die opdrag van die Here uitgevoer.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Samuel het na Saul toe gegaan, en Saul het vir hom gesê: “Ek bid dat die Here dit goed sal laat gaan met jou. Ek het gedoen wat die Here gesê het.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Samuel by Saul kom, sê Saul vir hom: “Die Here is goed vir jou. Ek kon alles doen wat Hy gesê het ek moet doen.”