1 Samuel 14:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy wapendraer sê vir hom: Doen alles wat in jou hart is; kyk, Ek is met jou volgens jou hart.
Afrikaans (NLV) 2011 “Doen wat u dink goed is,” sê die wapendraer. “Ek is hart en siel saam met u!”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê sy wapendraer vir hom: Doen alles wat in u hart is, maak soos u wil; hier is ek by u volgens die wens van u hart.
Afrikaans 1983 En sy wapendraer sê vir hom: “Net soos u wil. Ek is tot u diens.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy wapendraer antwoord hom: “Doen enigiets wat u wil. As u naderkruip, kyk, ek is by u, wat u ook al besluit.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jonatan se wapendraer het vir hom gesê: “Jy moet alles doen wat jy dink is reg. Gaan, en ek sal doen wat jy doen.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Maak soos jy goeddink,” antwoord die wapendraer, “ek volg jou.”