1 Samuel 14:51 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Kis was die vader van Saul; en Ner, die vader van Abner, was die seun van Abiël. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saul se pa, Kis, en Abner se pa, Ner, was broers, seuns van Abiël. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Kis was die vader van Saul, en Ner, die vader van Abner, was die seun van Ab¡ël. |
| Afrikaans 1983 | Kis, Saul se pa, en Ner, Abner se pa, was seuns van Abiël. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kis, die vader van Saul, en Ner, Abner se vader, was seuns van Abiël. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saul se pa was Kis. Kis en Ner was die seuns van Abiël. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Kis, Saul se pa, en Ner was die seuns van Abiël. |