1 Samuel 14:46 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe het Saul opgetrek agter die Filistyne af, en die Filistyne het na hulle eie plek gegaan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saul het daarop die agtervolging van die Filistyne gestaak en die Filistyne het teruggegaan huis toe. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het Saul agter die Filistyne teruggetrek, en die Filistyne het na hulle plek gegaan. |
| Afrikaans 1983 | Saul het die agtervolging van die Filistyne gestaak, en die Filistyne het na hulle gebied toe teruggegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saul het die agtervolging van die Filistyne gestaak, en die Filistyne het na hulle plek toe gegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saul het opgehou om die Filistyne te jaag, en die Filistyne het teruggegaan na hulle land. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saul het toe nie agter die Filistyne aangegaan nie, en die Filistyne het teruggegaan na hulle eie plek. |