1 Samuel 14:44 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe antwoord Saul: God doen so en nog meer, want jy sal sekerlik sterwe, Jonatan.
Afrikaans (NLV) 2011 Saul sê vir hom: “Jy moet sekerlik sterf, Jonatan! Mag God met my afreken as jy nie doodgemaak word nie.”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Saul: Mag God aan my so doen en so daaraan toedoen, jy moet sekerlik sterwe, Jonatan!
Afrikaans 1983 Saul sê toe: “Dit was 'n eed, Jonatan, jy moet beslis sterf!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê Saul: “Mag God my swaar straf as jy nie beslis sterf nie, Jonatan.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe sê Saul: “Jonatan, so seker soos die Here lewe, jy moet sterf.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Saul antwoord hom: “Jy móét doodgemaak word, Jonatan. As ek nie doen wat ek vir die Here gesweer het ek sal doen nie, sal Hy my baie swaar straf.”