1 Samuel 14:42 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Saul: Werp die lot tussen my en my seun Jónatan. En Jónatan is geneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saul sê toe: “Laat daar nou tussen my en my seun Jonatan geloot word.” Jonatan is aangewys. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Saul sê: Werp die lot tussen my en my seun Jonatan. En Jonatan is aangewys. |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Saul: “Julle moet loot tussen my en my seun Jonatan.” Jonatan is aangewys, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê Saul: “Werp die lot tussen my en my seun Jonatan.” En Jonatan is uitgewys. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe sê Saul vir die priester: “Vra nou wie is skuldig, ek of my seun Jonatan.” Die Here het gesê dit is Jonatan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Trek lootjies tussen my en my seun Jonatan,” sê Saul. Jonatan is geloot. |