1 Samuel 14:38 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Saul: Kom nader hierheen, al die owerstes van die volk, en weet en kyk waarin hierdie sonde vandag was.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe sê Saul vir die leiers: “Iets is verkeerd! Al die bevelvoerders moet hierheen kom. Ons moet vasstel watter sonde vandag gepleeg is.
Afrikaans 1933/1953 En Saul sê: Kom nader hierheen, al die hoofde van die volk, en ondersoek en kyk waarin hierdie sonde vandag begaan is.
Afrikaans 1983 Saul sê toe vir al die offisiere: “Kom hiernatoe dat julle kan uitvind en self sien wie vandag gesondig het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe sê Saul: “Kom hier, al julle steunpilare van die volk! Vind uit, stel vas waarmee hierdie sonde vandag begaan is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Saul het toe gesê: “ Offisiere, julle moet hiernatoe kom, ons moet uitvind wie hierdie sonde gedoen het.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Bring al die leiers van die volk hier bymekaar,” sê Saul. “Ek wil weet watter verkeerde ding vandag gedoen is,