1 Samuel 14:35 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Saul het 'n altaar vir die HERE gebou; dit was die eerste altaar wat hy vir die HERE gebou het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saul het daar ’n altaar vir die Here gebou. Dit was die eerste keer dat hy dit gedoen het. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Saul het vir die HERE 'n altaar gebou; dit was die eerste altaar wat hy vir die HERE gebou het. |
| Afrikaans 1983 | Saul het 'n altaar vir die Here gebou: hy het die klip gebruik om 'n altaar vir die Here te bou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | So het Saul vir die Here 'n altaar opgerig. Dit was die eerste keer dat hy vir die Here 'n altaar opgerig het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saul het 'n altaar vir die Here gebou. Dit was die eerste maal dat hy 'n altaar vir die Here gebou het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | So het Saul vir die Here ’n altaar met die klip gebou. Dit was die eerste keer dat hy so iets gedoen het. |