1 Samuel 14:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het die Filistyne daardie dag van Migmas af tot by Ajalon verslaan, en die manskappe was baie moeg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het die Filistyne die hele dag agtervolg en doodgemaak, van Mikmas af tot by Ajalon. Maar die manskappe het baie moeg geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar die dag het hulle die Filistyne verslaan van Migmas af na Ajalon toe, en die manskappe was baie afgemat. |
| Afrikaans 1983 | Daardie dag het hulle die Filistyne verslaan van Mikmas af tot by Ajalon, maar toe was die manskappe heeltemal gedaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het daardie dag die Filistyne verslaan van Migmas af tot by Ajalon. Die manskappe was baie moeg, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die Israeliete het daardie dag teen die Filistyne geveg van die stad Mikmas tot by Ajalon, en hulle was baie moeg. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daardie dag het die Israeliete van Mikmas af tot by Ajalon die Filistyne kafgeloop. Omdat die manskappe doodmoeg was, |