1 Samuel 14:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En almal van die land het by 'n bos gekom; en daar was heuning op die grond. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het ’n bos binnegegaan waar daar baie heuning was. |
| Afrikaans 1933/1953 | En al die mense het in 'n bos gekom, en daar was heuning op die veld. |
| Afrikaans 1983 | Die gebied was bosagtig en daar was veldheuning. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en so ook die hele land. Hulle kom toe in 'n bos waar daar heuning op die grond was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het in 'n bos gekom, en daar was heuning in die grond. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die manskappe moes deur ’n plek met baie bome gaan. Daar was byeneste in gate in die grond. |