1 Samuel 14:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Saul het aan die einde van Gíbea gebly onder 'n granaatboom wat in Migron is; en die manskappe wat by hom was, was omtrent seshonderd man;
Afrikaans (NLV) 2011 Intussen het Saul en sy 600 man kamp opgeslaan onder die granaatboom by die dorsvloer buite Gibea.
Afrikaans 1933/1953 En Saul het gesit op die grens van G¡bea onder die granaatboom wat by Migron staan; en die manskappe by hom was omtrent ses honderd man.
Afrikaans 1983 Saul was toe onder 'n granaatboom by die dorsvloer net buite Gibea met omtrent ses honderd man by hom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Saul het aan die buitewyke van Gibea gesit onder die granaatboom by Migron. Daar was ongeveer seshonderd manskappe by hom.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Saul het onder 'n granaatboom gesit wat in Migron was, naby die stad Gibea. Daar was omtrent 600 manne by hom. Hulle het ook nie geweet dat Jonatan gegaan het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Op daardie stadium was daar so 600 man by Saul net buite Gibea. Saul self het onder die heilige granaatboom in Migron gesit