1 Samuel 14:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Saul vir Ahía: Bring die ark van God hierheen. Want die ark van God was in daardie tyd by die kinders van Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarop sê Saul vir Agija: “Bring die skouerkleed hier!” Destyds het Agija die skouerkleed in Israel gedra. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Saul vir Ah¡a: Bring die ark van God nader. Want die ark van God was in die tyd by die kinders van Israel. |
| Afrikaans 1983 | Saul sê toe vir Agija: “Bring die ark van God nader.” Die ark van God was in dié tyd by die Israeliete. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê Saul vir Agija: “Bring die ark van God nader.” Die ark van God was immers in dié tyd by die Israeliete. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saul het vir die priester Agitub gesê: “Bring die kis van God nader.” Die kis was daardie dag by die Israeliete. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saul sê toe vir Agija: “Bring vir ons die ark van God.” (Die ark was toe by die Israeliete.) |