1 Samuel 13:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Saul: Bring vir my 'n brandoffer en dankoffers hierheen. En hy het die brandoffer gebring. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe beveel Saul: “Bring die brandoffer en die maaltydoffer hiernatoe!” Toe offer hy self die brandoffer. |
| Afrikaans 1933/1953 | het Saul gesê: Bring na my die brandoffer en die dankoffers; en hy het die brandoffer geoffer. |
| Afrikaans 1983 | het hy gesê: “Bring die brandoffer en die maaltydoffers na my toe.” Hy het toe self die brandoffer geoffer. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saul sê toe: “Bring vir my die •brandoffer en •maaltydoffers!” En hy het die brandoffer geoffer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | het hy gesê: “Bring vir my die brand-offer en die ete-offers.” Saul offer toe self die brand-offer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daarom het hy gesê: “Bring vir my die brandoffer en die offer vir die heilige ete.” Hy het die brandofferdier geoffer, |