1 Samuel 13:23 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die wagpos van die Filistyne het uitgetrek na die deurgang van Migmas.
Afrikaans (NLV) 2011 Die bergpas by Mikmas is intussen deur ’n afdeling Filistyne beset.
Afrikaans 1933/1953 En 'n wagpos van die Filistyne het uitgetrek na die pas van Migmas.
Afrikaans 1983 In daardie tyd het 'n patrollie van die Filistyne die pas by Mikmas beset.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) 'n Garnisoen van die Filistyne het uitgegaan na die bergpas by Migmas.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) 'n Groep Filistyne het na die bergpas by die stad Mikmas gegaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Filistyne se wagte was in die bergpas van Mikmas.