1 Samuel 13:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En 'n ander menigte het die pad na Bet-Horon gedraai, en 'n ander menigte het gedraai na die pad van die grens wat uitkyk na die dal van Seboim na die woestyn. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | ’n ander na Bet-Goron, en die derde na die grens wat uitkyk op die vallei van Seboïm in die rigting van die woestyn. |
| Afrikaans 1933/1953 | en een deel het weggedraai op pad na Bet-Horon, en een deel het weggedraai op pad na die grens wat oor die dal Seboim na die woestyn uitkyk. |
| Afrikaans 1983 | Die tweede het in die rigting van Bet-Goron gedraai, en nog 'n afdeling het gedraai in die rigting van die gebied wat afkyk op die Seboïmdal na die woestyn se kant toe. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | 'n ander eenheid het weggedraai in die rigting van Bet-Goron, en nog 'n eenheid in die rigting van die grensgebied wat uitkyk oor die vallei van Seboïm, na die woestyn se kant. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | een groep het met die Bet-Goron-pad gegaan, en een groep het gegaan na die plekke bokant die Seboïm-vallei naby die woestyn. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | die ander groep was besig om dit na Bet-Horon se kant toe te doen, en die derde groep het na die kop toe gegaan wat na die woestyn se kant toe uitkyk op die Seboïmvallei. |