1 Samuel 13:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die verwoesters het uit die laer van die Filistyne gekom in drie dele: een bende het gedraai na die pad wat na Ofra lei, na die land Sual. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Uit die kamp van die Filistyne het drie roofbendes opgetrek. Die een het na Ofra in die omgewing van Sual gegaan, |
| Afrikaans 1933/1953 | het die roofkommando uitgetrek uit die laer van die Filistyne in drie afdelings: een deel het weggedraai op pad na Ofra, na die land Sual toe; |
| Afrikaans 1983 | Daar het toe 'n roofbende in drie afdelings uit die kamp van die Filistyne uitgegaan. Die een afdeling het in die rigting van Ofra na die Sualstreek toe gedraai. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Stroperbendes het in drie eenhede uit die Filistyne se kamp uitgetrek. Een eenheid het weggedraai in die rigting van Ofra, in die Sualstreek, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Drie groepe Filistyne het uit hulle kamp gekom om alles te vat wat hulle kon kry. Een groep het met die Ofra-pad na die distrik Sual gegaan, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar het drie afdelings uit die kamp van die Filistyne gegaan om die gewone Israeliete se goed te roof. Een groep was besig om dit te doen na Ofra se kant toe, in die omgewing van Sual; |