1 Samuel 13:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Saul het een jaar regeer oor Israel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Saul was ’n kort tyd koning in Israel |
| Afrikaans 1933/1953 | Saul het 'n jaar geregeer. En toe hy twee jaar oor Israel geregeer het, |
| Afrikaans 1983 | Saul het al 'n jaar of twee as koning oor Israel geregeer, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Saul was dertig jaar oud toe hy koning geword het, en hy het twee jaar lank oor Israel regeer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Saul was 'n jong man toe hy koning geword het en hy het twee jaar lank oor die Israeliete regeer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Saul was ’n jong man toe hy koning geword het, en hy was altesaam 42 jaar lank koning oor Israel. |