1 Samuel 12:25 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar as julle nog steeds goddeloos handel, sal julle vernietig word, julle sowel as julle koning. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar as julle voortgaan om te sondig, sal julle en julle koning uitgewis word.” |
| Afrikaans 1933/1953 | Maar as julle ooit verkeerd handel, sal julle self sowel as julle koning omkom. |
| Afrikaans 1983 | Maar as julle opsetlik verkeerd doen, sal julle sowel as julle koning uitgewis word.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | As julle egter aanhou verkeerd optree, sal julle self en ook julle koning weggevee word.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar as julle aanhou om verkeerde dinge te doen, dan sal die Here julle én julle koning wegvee.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar as julle aanhou verkeerde dinge doen, is dit klaarpraat met julle én julle koning.” |