1 Samuel 12:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Staan dan nou en aanskou hierdie groot ding wat die HERE voor julle oë sal doen. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Staan ’n bietjie stil en aanskou die groot ding wat die Here gaan laat gebeur. |
| Afrikaans 1933/1953 | Gaan dus staan, en kyk na hierdie groot saak wat die HERE voor julle oë gaan doen. |
| Afrikaans 1983 | “Staan nog net 'n rukkie en let op hierdie groot ding wat die Here voor julle oë gaan doen. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “ Staan dan nou ook gereed en aanskou hierdie groot daad wat die Here voor julle oë gaan verrig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar nou moet julle hier kom staan sodat julle self kan sien watter groot ding die Here sal doen. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Maar wag, die saak is nog nie afgehandel nie! Kyk self watter groot wonder gaan die Here voor julle oë doen: |