1 Samuel 12:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kyk dan nou na die koning wat julle gekies het, en vir wie julle begeer het! en kyk, die HERE het 'n koning oor julle aangestel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Nou goed, hier is die koning wat julle gekies het. Kyk, julle het vir hom gevra, en die Here het julle versoek toegestaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hier is dan nou die koning wat julle uitgekies het, wat julle begeer het, en kyk, die HERE het 'n koning oor julle aangestel. |
| Afrikaans 1983 | “Hier is dan nou die koning vir wie julle verkies het, op wie julle aangedring het. Kyk, die Here het 'n koning oor julle aangestel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hier is dan nou die koning wat julle verkies het, waarvoor julle gevra het. “Kyk, die Here het vir julle 'n koning gegee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | En nou, hier is die koning wat julle gekies en gevra het. En hier het die Here vir julle 'n koning gegee. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Wel, nou hét julle die koning wat julle wou gehad het! Julle het vir ’n koning gevra, en die Here hét vir julle ’n koning gegee! |