1 Samuel 12:1 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Samuel aan die hele Israel: Kyk, ek het na julle stem geluister in alles wat julle vir my gesê het, en ek het 'n koning oor julle aangestel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Samuel het weer met die hele Israel gepraat en gesê: “Ek het gedoen wat julle gevra het en vir julle ’n koning gegee. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Samuel aan die hele Israel: Kyk, ek het na julle geluister in alles wat julle aan my gesê het, en 'n koning oor julle aangestel. |
| Afrikaans 1983 | Samuel het vir die hele Israel gesê: “Kyk, ek het aan julle versoek toegegee; soos julle vir my gevra het, het ek 'n koning oor julle aangestel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Samuel het vir die hele Israel gesê: “Kyk, ek het geluister na alles wat julle vir my gevra het, en ek het 'n koning oor julle aangestel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Samuel het vir al die Israeliete gesê: “Kyk, ek het alles gedoen wat julle gevra het en ek het 'n koning gekies en aangestel om oor julle te regeer. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Samuel het vir al die Israeliete gesê: “Ek het alles wat julle gevra het, gedoen en ’n koning oor julle aangestel. |