1 Samuel 11:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die Gees van God het oor Saul gekom toe hy hierdie tyding hoor, en sy toorn het baie ontvlam. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar die Gees van God het met krag oor Saul gekom en hy het baie kwaad geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die Gees van God het oor Saul vaardig geword terwyl hy die woorde hoor, en hy het baie kwaad geword. |
| Afrikaans 1983 | Die Gees van God het kragtig in Saul gewerk toe hy dit hoor, en hy het woedend geword. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Gees van God het Saul oorweldig toe hy hierdie woorde hoor, en hy het baie kwaad geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Saul dit hoor, het die Gees van God in hom gekom. Saul was baie kwaad. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe hy dít hoor, werk die Gees van God in hom en hy word baie kwaad. |