1 Samuel 11:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Samuel vir die volk: Kom, laat ons na Gilgal gaan en die koninkryk daar vernuwe.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna sê Samuel vir die mense: “Kom ons gaan almal Gilgal toe en herbevestig Saul se koningskap.”
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Samuel aan die volk: Kom, laat ons na Gilgal gaan en daar die koningskap vernuwe.
Afrikaans 1983 Toe sê Samuel vir die manskappe: “Kom ons gaan na Gilgal toe en bevestig daar opnuut die koningskap.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Samuel het vir die manskappe gesê: “Kom, laat ons na Gilgal gaan en die koningskap daar herbevestig.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daarna het Samuel vir die manne gesê: “Kom ons gaan na die stad Gilgal en ons maak weer vir Saul koning.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daarna sê Samuel vir die mense: “Kom ons gaan Gilgal toe, dan erken ons ons nuwe koning.”