1 Samuel 11:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Saul: Geen mens mag vandag gedood word nie, want vandag het die HERE verlossing aan Israel bewerk.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar Saul het geantwoord: “Niemand sal vandag tereggestel word nie, want die Here het Israel verlos!”
Afrikaans 1933/1953 Maar Saul antwoord: Op hierdie dag mag geen man gedood word nie, want vandag het die HERE 'n verlossing in Israel bewerk.
Afrikaans 1983 Maar Saul het gesê: “Op 'n dag soos dié mag niemand doodgemaak word nie, want vandag het die Here uitkoms gegee in Israel.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar Saul het gesê: “Niemand mag op hierdie dag doodgemaak word nie, want vandag het die Here redding bewerk in Israel.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar Saul het gesê: “Ons sal vandag niemand doodmaak nie, want die Here het vandag die Israeliete gered.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Maar Saul sê: “Niemand word vandag doodgemaak nie, want op hierdie dag het die Here Israel vrygemaak.”