1 Samuel 11:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê die manskappe vir Samuel: Wie is dit wat gesê het: Sal Saul oor ons regeer? bring die manne, dat ons hulle kan doodmaak.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe sê die volk vir Samuel: “Waar is daardie mense wat gesê het Saul moenie oor ons regeer nie? Bring hulle sodat ons hulle kan doodmaak!”
Afrikaans 1933/1953 Daarna sê die manskappe vir Samuel: Wie is dit wat gevra het: Sou Saul oor ons regeer? Lewer die manne uit, dat ons hulle kan doodmaak.
Afrikaans 1983 Die manskappe het toe vir Samuel gevra: “Wie het gesê: ‘Moet Saul dan oor ons koning wees?’ Lewer daardie mense uit en ons sal hulle doodmaak!”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die manskappe het vir Samuel gesê: “Wie het gesê, ‘Moet Saul oor ons koning wees?’ Lewer dié manne uit, sodat ons hulle kan doodmaak!”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die manne het toe vir Samuel gesê: “Wie het gesê Saul moenie hulle koning wees nie? Gee daardie manne, ons wil hulle doodmaak.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die volk sê toe vir Samuel: “Wie het gesê: Moet Saul van alle mense ons koning wees? Bring daardie mans hier dat ons hulle kan doodmaak.”