1 Samuel 11:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Daarom het die manne van Jabes gesê: Môre sal ons na julle uittrek, en julle moet met ons alles doen wat in julle oë goed is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die inwoners van Jabes laat weet toe vir hulle vyande: “Ons sal môre uitkom na julle toe en dan kan julle met ons maak soos julle wil.” |
| Afrikaans 1933/1953 | En die manne van Jabes sê: M“re sal ons na julle uittrek, en julle kan met ons doen net soos dit goed is in julle oë. |
| Afrikaans 1983 | Die manne van Jabes het egter vir Nagas gesê: “Môreoggend gee ons ons aan julle oor. Dan kan julle met ons maak net wat julle wil.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die manne van Jabes het gesê: “Môre sal ons ons aan julle oorgee, en dan kan julle aan ons doen soos julle goeddink.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | en hulle het vir die Ammoniete gesê: “Môre sal ons uitkom na julle toe, en dan kan julle met ons doen wat julle wil.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Maar vir Nagas het hulle laat weet: “Môre gee ons oor, dan kan julle met ons maak wat julle wil.” |