1 Samuel 10:7 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En laat dit wees, wanneer hierdie tekens vir jou kom, dat jy jou dien as geleentheid; want God is met jou. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ná hierdie tekens moet jy doen wat nodig is, want God is met jou. |
| Afrikaans 1933/1953 | En as hierdie tekens vir jou uitkom, doen dan wat jou hand vind om te doen, want God is met jou. |
| Afrikaans 1983 | Wanneer hierdie tekens oor jou kom, moet jy doen wat jou hand vind om te doen, want God is by jou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | “Wanneer hierdie tekens vir jou vervul word, doen dan wat jou hand vind om te doen, want God is met jou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer al die dinge gebeur het wat ek vir jou gesê het, dan moet jy doen wat jy moet doen, want jy sal weet dat die Here by jou is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Wanneer hierdie tekens gebeur wat ek vir jou gee, doen wat jy moet doen, want God help jou. |