1 Samuel 10:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die Gees van die HERE sal oor jou kom, en jy sal saam met hulle profeteer en in 'n ander mens verander word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dan sal die Gees van die Here met krag op jou kom en jy sal soos hulle profeteer en ’n ander mens word. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die Gees van die HERE sal oor jou vaardig word, sodat jy saam met hulle sal profeteer en in 'n ander mens verander word. |
| Afrikaans 1983 | “Dan sal die Gees van die Here kragtig in jou werk. Jy sal saam met hulle as profeet optree en 'n ander mens word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die Gees van die Here sal jou oorweldig, en jy sal saam met hulle in geestesvervoering wees. Jy sal in 'n ander mens verander word. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dan sal die Gees van die Here in jou kom, en jy sal ook soos 'n profeet praat, jy sal verander en jy sal soos 'n ander man word. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Gees van die Here sal in jou werk sodat jy ’n ander mens sal word en saam met hulle in profetiese ekstase sal wees. |