1 Samuel 10:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sal jou groet en jou twee brode gee; wat jy uit hulle hande sal ontvang. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sal jou groet en twee brode aanbied. Jy moet dit aanvaar. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle sal jou na die welstand vra en sal jou twee brode gee; dit moet jy dan uit hulle hand aanneem. |
| Afrikaans 1983 | Hulle sal vra hoe dit met jou gaan. Dan sal hulle jou twee brode gee, en jy moet dit van hulle aanneem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle sal vra hoe dit met jou gaan en vir jou twee brode gee. Jy moet dit uit hulle hand aanvaar. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle sal vra hoe dit met jou gaan en hulle sal twee brode vir jou gee, en jy sal dit neem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle sal jou groet en vir jou twee brode gee wat jy by hulle sal vat. |