1 Samuel 10:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Saul het ook huis toe gegaan in Gíbea; en daar het saam met hom 'n bende manne gegaan wie se harte God aangeraak het.
Afrikaans (NLV) 2011 Saul het teruggegaan na sy huis in Gibea. Hy was vergesel van ’n groep dapper manne wie se harte deur God aangeraak is.
Afrikaans 1933/1953 En Saul het ook na sy huis gegaan in G¡bea; en die helde wie se hart God geroer het, het met hom saamgegaan.
Afrikaans 1983 Ook Saul het na sy huis toe gegaan in Gibea. Die dapperes wie se hart deur God geroer is, het saam met hom gegaan.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ook Saul het na sy huis in Gibea gegaan. Bekwame manne wie se harte deur God aangeraak is, het saam met hom gegaan.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Saul het ook na sy huis in Gibea gegaan. Die Here het 'n paar manne laat besluit om saam met Saul te gaan.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Saul is ook na sy huis in Gibea toe. ’n Klompie dapper mans is saam met hom, want die Here het hulle elkeen se hart geroer.