1 Samuel 10:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het gehardloop en hom daarvandaan gaan haal; en toe hy tussen die volk staan, was hy hoër as al die mense van sy skouers af en boontoe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het hom daar gekry en vorentoe laat kom. Hy was van sy skouers af ’n kop langer as enigiemand anders. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarop het hulle geloop en hom daarvandaan gebring; en toe hy tussen die mense gaan staan, was hy van sy skouers af boontoe hoër as die hele volk. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het gehardloop en hom daarvandaan gebring en hom tussen die volk laat staan. Hy was 'n kop langer as enige van sy volksgenote. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het gehardloop en hom van daar af gebring. Hy het kop en skouers uitgestaan bo die hele volk. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het toe gehardloop en vir Saul uitgebring. Toe hy tussen die mense staan, was hy 'n kop langer as al die ander mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het hom gou daar gaan haal, en toe hy tussen die ander mense staan, was hy ’n kop langer as hulle. |