1 Samuel 10:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En toe Samuel al die stamme van Israel laat nader kom, is die stam van Benjamin geneem.
Afrikaans (NLV) 2011 Samuel het toe die stamleiers nadergeroep voor die Here en die stam van Benjamin is aangewys.
Afrikaans 1933/1953 Toe Samuel dan al die stamme van Israel laat nader kom het, is die stam van Benjamin aangewys;
Afrikaans 1983 Samuel het al die stamme van Israel laat nader kom, en die stam Benjamin is aangewys.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Samuel het toe al die stamme van Israel laat nader kom, en die stam van Benjamin is aangewys.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Samuel het toe al die stamme van Israel laat nader kom, en die Here het die Benjamin-stam gekies.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe Samuel al die stamhoofde van Israel by die altaar laat staan, is die stam van Benjamin geloot.