1 Samuel 10:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Samuel het die volk tot die HERE byeengeroep in Mispa;
Afrikaans (NLV) 2011 Samuel het die hele volk voor die Here by Mispa bymekaargeroep
Afrikaans 1933/1953 En Samuel het die volk na die HERE in Mispa byeengeroep
Afrikaans 1983 Daarna het Samuel die volk by Mispa na die Here toe geroep.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Samuel het die volk opgeroep na die Here in Mispa.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Samuel het die volk bymekaargeroep by die tempel in Mispa.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Samuel het die volk bymekaargeroep by die Here se altaar in Mispa.