1 Samuel 10:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En toe hy klaar geprofeteer het, het hy by die hoogte gekom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Saul klaar soos ’n profeet opgetree het, het hy na die altaar toe opgegaan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe hy klaar was met profeteer, het hy op die hoogte aangekom. |
| Afrikaans 1983 | Toe hy klaar as profeet opgetree het, het hy na die hoogte toe gegaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe Saul uit sy geestesvervoering kom, het hy na die offerhoogte gegaan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Saul klaar soos 'n profeet gepraat het, het hy na die offer-plek gegaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die profetiese ekstase verby was, het Saul na die offerplek toe gegaan. |