1 Peter 5:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Werp al julle sorge op Hom; want Hy sorg vir jou.
Afrikaans (NLV) 2011 Gee al julle bekommernisse aan God oor, want Hy gee vir julle om.
Afrikaans 1933/1953 Werp al julle bekommernis op Hom, want Hy sorg vir julle.
Afrikaans 1983 Werp al julle bekommernisse op Hom, want Hy sorg vir julle.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) deur al julle bekommernis op Hom te werp; want Hy gee om vir julle.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet alles waaroor julle bekommerd is, vir God sê, want Hy gee vir julle alles, Hy sorg vir julle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Neem al die dinge waaroor julle julle bekommer of wat julle omkrap na God toe, want Hy self is die Een wat vir julle sorg.