1 Peter 5:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Verneder julle dan onder die magtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die regte tyd.
Afrikaans (NLV) 2011 Word daarom klein onder die kragtige hand van God; op sý tyd sal Hy julle groot maak.
Afrikaans 1933/1953 Verneder julle dan onder die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die regte tyd.
Afrikaans 1983 Onderwerp julle daarom in nederigheid aan die kragtige hand van God, sodat Hy julle kan verhoog op die tyd wat Hy bestem het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daarom, verneder julle onder die kragtige hand van God, sodat Hy julle op die regte tyd kan verhoog,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet julleself verneder voor God wat baie sterk is, dan sal Hý vir julle belangrik maak op die laaste dag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Plaas julle hele lewe in die hand van God, in totale afhanklikheid van Hom. Wanneer die tyd daar is, sal Hy julle ’n ereplek by Hom gee.