1 Peter 5:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ook nie as heersers oor die erfdeel van God nie, maar as voorbeelde vir die kudde.
Afrikaans (NLV) 2011 Moenie baasspeel oor dié wat God aan julle sorg toevertrou het nie, maar stel die voorbeeld vir die kudde.
Afrikaans 1933/1953 ook nie as heersers oor die erfdeel nie, maar as voorbeelde vir die kudde.
Afrikaans 1983 ook nie deur baas te speel oor dié wat God aan julle sorg toevertrou het nie, maar deur 'n voorbeeld vir die kudde te wees.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) nie baasspelerig oor hulle wat aan julle toevertrou is nie, maar as voorbeeld vir die kudde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het mense vir julle gegee sodat julle vir hulle kan sorg. Julle moenie vir hulle verdruk nie, maar julle moet 'n goeie voorbeeld wees vir hulle.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Moenie baasspelerig wees nie, maar lei die medegelowiges eerder deur die goeie voorbeeld wat julle stel.