1 Peter 5:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Groet mekaar met 'n kus van liefde. Vrede vir julle almal wat in Christus Jesus is. Amen.
Afrikaans (NLV) 2011 Groet mekaar met ’n soen van Christelike liefde. Vrede vir julle almal wat aan Christus verbind is!
Afrikaans 1933/1953 Groet mekaar met 'n kus van liefde. Vrede vir julle almal wat in Christus Jesus is! Amen.
Afrikaans 1983 Groet mekaar met 'n soen van Christelike liefde. Vrede vir julle almal wat in Christus is!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Groet mekaar met 'n soen van liefde. Vrede vir julle almal wat in •Christus is!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Julle moet mekaar groet met die soen wat wys dat julle almal lief is vir mekaar. Ek bid dat God vir julle almal wat aan Christus behoort, vrede sal gee.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Vou mekaar toe in Christelike liefde. Mag God aan julle groot rustigheid en vrede hier diep in julle binneste gee, aan almal van julle wat Christene is.