1 Peter 5:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Aan Hom kom toe die heerlikheid en die heerskappy tot in alle ewigheid. Amen.
Afrikaans (NLV) 2011 Aan Hom behoort die krag tot in ewigheid! Amen.
Afrikaans 1933/1953 Aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.
Afrikaans 1983 Aan Hom behoort die krag tot in ewigheid! Amen.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Aan Hom die krag tot in ewigheid. •Amen.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God is baie sterk, vir altyd. Amen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy kan dit doen, want al die krag behoort aan Hom, nou en vir altyd. Daaraan hoef niemand eens te twyfel nie.