1 Peter 4:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wie sal rekenskap gee aan hom wat gereed is om die lewendes en die dooies te oordeel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle sal egter verantwoording moet doen aan Hom wat klaarstaan om oor die lewendes en die dooies te oordeel. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle sal rekenskap gee aan Hom wat gereed staan om die lewende en die dode te oordeel. |
| Afrikaans 1983 | Hulle sal rekenskap moet gee aan Hom wat klaar staan om oor die lewendes en die dooies te oordeel. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | hulle sal rekenskap moet gee aan Hom wat gereed staan om oor lewendes en dooies te oordeel. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die heidene sal vir God moet antwoord oor wat hulle gedoen het, en God is gereed om die mense te oordeel wat nog lewe en ook die mense wat klaar gesterf het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hierdie mense sal eendag voor God moet gaan staan. Hy sal besluit wat met hulle sal gebeur. Dit maak nie saak of iemand nog leef en of hy al dood is wanneer God kom oordeel nie, almal sal voor God moet staan. |